Matric Farewell 09 October 2015 - 2015-10-13

Hi Hester, Baie dankie vir die gebruik  van n pragtige ou motor. Dit was n pragtige aand vir almal wat deel was. Baie dankie ook vir die baie vriendelike en aangename bestuurder, ons het sy geselskap terdee geniet. Ingesluit is n paar fotos Vriendelike groete Die De Klerk gesin        ... more

Matric Farewell 11 September 2015 - 2015-10-13

Hallo Ons wil net baie dankie sê vir die mees professionele diens Vrydag met my seun se matriekafskeid.  . Alles het baie goed verloop en die kinders het waarlik pragtige foto’s en herhinneringe  van hul spesiale dag. Groete Karen         ... more

Matric Farewell 25 July 2015 - 2015-07-31

Hi Hester,   Thank you very much for your vintage car service given for my son's matric dance. He really arrived in style.   Kind regards Angelo de Gee                ... more