Customer Feedback


2013-10-14
Matriekafskeid 05 Oktober 2013


Baie dankie aan julle!! Chaufeur Jean was betyds, goed geklee en uiters bedagsaam en vriendelik!! Die kar het so mooi vertoon by die foto venue, ek sal beslis 'n foto stuur sodra ek terugvoer kry van fotograaf.
Nogmaals baie dankie!
Groete
Christa
Pretoria