Customer Feedback 2012-10-10 Matriekafskeid 06 Oktober 2012 Goeie more Ons behoort die fotos teen more te kry dan stuur ons vir julle 'n paar. Baie dankie vir puik diens, julle het regtig ons kind se dag baie spesiaal gemaak. Sal mensies met groot Plesier na julle verwys. Groete Anne-Marie Pieters Managing Director
|