Customer Feedback


2013-10-10
Matriekafskeid 14 September 2013


Hi Hester,
 
Weereens baie dankie vir die voorreg om so mooi kar te kon hê vir die kinders se matriekafskeid.  Almal sê dat hulle die mooiste kar gehad het.  Die kar is baie mooier as enige van die fotos.
 
Ek stuur vir jou fotos van die kinders en die kar.
 
Julle mag ons as verwysing gebruik indien ooit nodig.
 
Groete,
Marcha
Potchefstroom