Customer Feedback


2014-12-11
Wedding 22 November 2014


Goeie Dag Hester en Tienie

Graag wil ek van hierdie oomblik gebruik maak om julle te bedank vir die wonderlike diens wat ons van Tienkles Vintage Rentals ontvang het op ons troue.Baie dankie dat als betyds was en dankie aan Tienie vir sy vriendelikheid en bedagsaamheid. Dankie dat jul uit jul pad gegaan het met die twee karre. Ons waardeer dit opreg.

Ons sal baie beslis mense na julle verwys. Ons sal ook fotos stuur en gaan plaas sodra ons dit van fotograaf ontvang het.

Baie dankie weereens, ons dag was super spesiaal.

Groete
Chris en Isabel